
lirik lagu tarryn lamb - geheueverlies
vasgehou soos net jy kon
mooiste woorde uit jou mond
saam met jou die sterre kyk
so gelukkig saam gelyk
saam ‘n huis gebou op sand
die keuses van ‘n dwase man
die reën geval, die vloed styg op
ek bou weer oor maar op ‘n rots
vat jou vashou vat jou liefde
gee my net geheueverlies
ek’s gereed ek wil vergeet
vat die seerkry en die soene
alles wat ons saam gedoen het
ek verkies geheueverlies
my geleer hoe om te wees
hoe om te lief, hoe om te leef
ek is net hartseer glad nie kwaad
ek wens ek kon jou eerder haat
maar hoe vergeet ‘n mens mekaar
vat dit ‘n dag, ‘n maand of jaar
want jy was amper wat ek kort
ek bou weer oor maar op ‘n rots
vat jou vashou vat jou liefde
gee my net geheueverlies
ek’s gereed ek wil vergeet
vat die seerkry en die soene
alles wat ons saam gedoen het
ek verkies geheueverlies
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu vazkez - la copla
- lirik lagu venus rose - celebi
- lirik lagu gbk lil goat - spending addiction
- lirik lagu sweet tempest - over them hills
- lirik lagu ghost data - adagio for souls
- lirik lagu revilatiun - cold for ever
- lirik lagu kaykeexz - gnomo
- lirik lagu delaine the main - still the best
- lirik lagu emofag56 - sidekick remix
- lirik lagu szpiegowsky - 3 daty