lirik lagu tarryn lamb - dis nie ek nie
[vers 1]
sit my lippe aan soos ek voor jou staan
met ‘n tas en my kitaar aan my sy
al die laat werk kere die strokie voor twee
nog ‘n dom verskoning daar by
was daar een of twee het jy ooit een keer in jou agter kop ged~nk aan my
of dat ek nooit sou pla jou net terug sou vra
dat ek nog ‘n bietjie langer sal bly
[koor]
ek hoop jy d~nk aan my as jy opstaan voor jy gaan slaap
as jy koud kry wanneer jy wakker raak
ek weet dis seer, maar jy mis my meer
ek hoop jy d~nk aan my in die oggend en in die aand as jy my sien oral waar jy gaan
en nog een ding daar by
dis nie ek nie dis jy
[vers 2]
jy stuur ‘n poskaart rose wat sê dat jy my veraltyd in jou lewe wil he
jy moes ged~nk het voor jy gedoen het nou is dit te laat terwyl jy langs aan haar le
die eerste keer kon ek jou blameer maar die tweede keer dan val dit op my
nou is dit jy wat kla en my terug sal vra dat ek nog ‘n bietjie langer sal bly
[koor]
ek hoop jy d~nk aan my as jy opstaan voor jy gaan slaap
as jy koud kry wanneer jy wakker raak
ek weet dis seer, maar jy mis my meer
ek hoop jy d~nk aan my in die oggend en in die aand as jy my sien oral waar jy gaan
en nog een ding daar by
dis nie ek nie dis jy
[vers 3]
jy’t ged~nk jy sal weer reg is vir my maar al wat weg is, is jy moenie d~nk ek gaan bly want dis nie ek nie dis jy
[koor]
ek hoop jy d~nk aan my as jy opstaan voor jy gaan slaap
as jy koud kry wanneer jy wakker raak
ek weet dis seer, maar jy mis my meer
ek hoop jy d~nk aan my in die oggend en in die aand as jy my sien oral waar jy gaan
en nog een ding daar by
dis nie ek nie dis jy
[outro]
ek hoop jy d~nk aan my
ek hoop jy d~nk aan my
ek hoop jy d~nk aan my
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu pnthr - sleepless
- lirik lagu brittney chantele - the golden opportunity (outro)
- lirik lagu flor amargo - me siento bien
- lirik lagu belle and sebastian - the power of three (live)
- lirik lagu amango - empezar de nuevo
- lirik lagu dynamic trio - muevelo
- lirik lagu chris silver - fly away
- lirik lagu lazbizi - policy
- lirik lagu frej larsson - perfekt dag
- lirik lagu slab! [uk] - dolores