lirik lagu stef bos - hillbrow
ou man sit by die straatkafees
en kyk al die mense loop heen-en-weer
boemelaars raas by die wimpy bar
en fontana is oop tot laat in die aand
kaalvoet kinders in die straat, wys parkeerplek aan
en hou dan die hand, en hou dan die hand
en hou oop die hand…ja
en gee, gee, gee. gee, gee, gee
jou sente, jou drome, jou klere vol gate
gee jou hart vir hillbrow
ja, gee jou hart vir hillbrow
in quartz straat hoor ek ‘n meisie my roep
daar’s ‘n hare krishna wat vra wat ek soek
en ken ek vir jesus? vra ‘n man op die stoep
tussen hillbrow records en estoril books
en dis lank na twaalfuur
en die hillbrow toring stuur
sy seine in die nag, sy sein in die nag
sy sein vir die junkies wat wag, o
en gee, gee, gee. gee, gee, gee
jou sente, jou drome, jou toekoms vol gate
gee jou hart vir hillbrow
ja, gee jou hart vir hillbrow
en die ligte gaan aan in die chelsea hotel
en stemme en musiek klink in elke woonstel
ons sit in die son, drink wyn
ons survive met ‘n helse lot pyn in hierdie land, ja
kom ons drink op die een wat sy drome oorleef
op die een wat kry wat hy vra, ja
en gee, gee, gee. gee, gee, gee
jou sente jou drome, jou toekoms vol gate
gee jou hart vir hillbrow
ja, gee jou hart vir hillbrow
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu bowgiulius - baci stellari
- lirik lagu the clientele - somebody changed
- lirik lagu martin newell - home counties boy
- lirik lagu andrew lloyd webber - the point of no return
- lirik lagu lucro - shoot'em up
- lirik lagu steve green - the refiner's fire
- lirik lagu roxy peverell - soul and body
- lirik lagu paco stanley - confusiones
- lirik lagu mnemic - electric i'd hypocrisy
- lirik lagu troy junker - in the jungle