lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu spoegwolf - woonstel

Loading...

dit was in jou woonstel
jy was aan ’n ander wêreld belowe
ek was ook nie alleen nie
ons het daai foto nog op ons yskas
asof die tussen in nie tel nie

o wat huil jy so?
ons moet nog baie verloor
maar nie nou nie
nee, nie nou nie

da~da, da~da~da

jy was in my werwels
jy was die suis en see in my ore
die seer in ‘n sonsak
ek sal jou golf in my bloed weer uitry
en strand op ons oudag

o wat huil jy so?
ons moet nog baie verloor
maar nie nou nie
nee, nie nou nie
oh~oh

wat huil jy so?
ons moet nog baie verloor
maar nie nou nie
nee, nie nou nie
oh~oh


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...