lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu spoegwolf - water

Loading...

sal jy aan my hou
as die water oral is?
as ons na die see toe stroom?
ek sal ons toekomsdrome in ’n houtkis bring
ek kan niks belowe weer nie
maar ek kan sing
het jy baie verloor?
het jy baie van my donker goed gehoor?
sal jy van jou hou?
as ons lewens skemer word
as ons bo die water is
ek sal al die liggies op die kus vir jou ontblou
ek kan niks belowe weer nie
maar ek kan sing
het jy baie verloor?
het jy baie van my donker goed gehoor?

saam geanker in die stroom
is ek jou boei of is jy myne
deur die branderwasmasjien
sien ek my hoop dop op die deinings
maar die strand lyk al hoe kleiner
as die kuslyn ook verdwyn het
voor die sout, pyn en die sonsteek
en die roes my laat verkwyn het
bly by my, net
tot die ligtoring in sig is
tot die skipbreuk aan ons rug is
en jou life~jacket lig is
laat die dors jou gedig is
tot die vuur in jou bors
daardie source in jou terug is
saam geanker in ‘n droom
sal jy my kry daar by die duine
ons kan wag vir die gety
om terug te spoel tot by die tuine


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...