lirik lagu spoegwolf - tref
Loading...
het jy jouself
verander?
het jy jou lyf aan die brand gesteek?
het jy ged~nk
dis anders
as jy ouer is en iemand jou breek?
bring die bekers
herinner die rede
van een keer lewe
ons liefde is weerlig
lig jou ken
lig dit sodat die al hierdie wind jou tref
ons kan nie wen nie
maar lief ons saam
dit is wat tel
al wat tel
ek het myself
leer ken by jou
en ek is kleiner as wat ek gehoop het
jy het die lig gehou op my
maar daar is skadu’s waar ons uitgeloop het
dit vul die bekers
verinneweer die rede
dit golf oor jou lewe
soos water en weerlig
soos ek jou ken
sal al hierdie hel jou tref
ons kan nie wen nie
maar lief ons saam
dit is al wat tel
al wat tel
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu fujimoto ayaka - pinky boy
- lirik lagu big shelley - women hate me (feat. lil brih)
- lirik lagu joshua slone - whiskey and wine
- lirik lagu darío (rus) - palach
- lirik lagu kouth & slipmami - histeria
- lirik lagu rebaph - desierto (sin ti no siento nada)
- lirik lagu treaty oak revival - blue star
- lirik lagu deborah crespo - a bolha
- lirik lagu the heroine sheiks - you don't want me? (live)
- lirik lagu jailbreak iphone now - tam tam tam tam