lirik lagu spoegwolf - syn
[vers 1]
dan woon ons in n boomhuis, alleen
en as dit reën sal ek op die dak gan staan
en elke druppel vang vir jou in n blou keteltjie vrou weet jy nie?
ons moet deur hierdie kom
selfs met n hartseer glimlag
dan nooi ons al ons vriende om te trou
ek d~nk ek het een of twee
maar die vloer is lendelam
en hierdie mense maak my eintlik net bang
[koor]
hey staan stil vir een sekonde
mamma kyk na my wonde
dis nie wonde nie my kind
jy mag dalk net so d~nk maar
baie meer het al baie meer verloor
as ek haar meer kon mis
het ek gedisintegreer
[vers 2]
jy weet ek kan dalk arm bly
ek sit vas in verlede tyd
maar jy bly my by
jy sleep my langsaan tot jou slaap
met my hart tot op jou oor
ek weet hys dood maar hy praat met my
en as krake op die vensters van my oë.is dit jy wat daar skuil?
in die koelte van my syn
[koor]
hey staan stil vir een sekonde
mamma kyk na my wonde
dis nie wonde nie my kind
jy mag dalk net so d~nk maar
baie meer het al baie meer verloor
as ek haar meer kon mis
het ek gedisintegreer
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu seven kayne - decime
- lirik lagu alex newell - mama told me
- lirik lagu mercenary - from the ashes of the fallen
- lirik lagu the wild boar - savory sandwich song
- lirik lagu kiri t - enemy
- lirik lagu yoguttene - pass på
- lirik lagu d'saint (dhale aragon bersalona) - maginoo
- lirik lagu earl st. clair - thank my self
- lirik lagu lrn nola - rumors
- lirik lagu playboy zal - off white