lirik lagu spoegwolf - seile
[vers 1]
ek sukkel nog n bietjie met die reën
nee, moet ek als dan onthou
jou hare in die wind
die wonde op my lyf
is seile
dis seile
ons het weer in die winter ontmoet
jou trui was oor jou neus getrek
jou oë was uit
[koor]
ek het jou na my kamer gevat
jy’t gebewe soos ‘n duif uit die reen
ek d~nk jy’t gevra
kyk na my
kyk na my
kyk na my
kyk na my
wonde
vir een sekonde
kyk na my wonde
vir een sekonde
[vers 2]
ek sukkel nog ‘n bietjie met myself
hel, het ek jou dan verraai
wel blaai terug
waar ek moes bly
d~nk jy ek kon bly?
seile
seile
seile
[koor]
ek het jou in die winter verloor
jou kniee was teen jou bors gedruk
begin mens van voor
ons moes diep in die nag na die see gaan
my voet van die briek
by die duine op
die maanlig vang
kyk na ons
kyk na ons
kyk na ons
kyk na ons
wonde
vir een sekonde
kyk na ons wonde
vir een sekonde
dis al!
seile!
seile!
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu swannythegoddy - bumpin'
- lirik lagu hxdden & black pvradise - fria / alejar de mi interlude
- lirik lagu joão alexandre - fim de todos nós
- lirik lagu theophilus king - cha cha cha
- lirik lagu spoegwolf - elektriese kind
- lirik lagu ernest k. - locals only
- lirik lagu jefe de la m - prozac 2005
- lirik lagu anna eriksson - mitä jää
- lirik lagu huron john - little league
- lirik lagu coline blf - chanson d’amour