lirik lagu spoegwolf - ohana café
[vers 1]
hey marguerite
ons het so baie
om teen mekaar te hou
ek lê my neer
dalk as ek stil is
sal ek die man wat ek was onthou
[koor]
ek die donder uitskiet
met hierdie songs, my lief
vergeet my nie
met my broers op die gras
net nog ‘n dorp
o hel
dit voel of jy hier was
na die see
hoe’t jy so klein geword?
jy sit dwars in die stort
met jou knieë teen jou bors
[vers 2]
ek was bank op die veld
kaalvoet in die dou
elf en ‘n half jaar oud
ek kan jou onthou
as die wind in my rygby trui
as die kind op die wolkgety
[koor]
deur die donker gegiet
hier is jou reën, my lief
vergeet my nie
daar’s ‘n kind op die gras
speel met haar hond
o hel
dit voel of iets hier was
na die see
hoe’t jy so klein geword?
jy sit dwars in die stort
met jou knieë teen jou bors
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu guillermo días - corazón púrpura
- lirik lagu jj - fields of roses
- lirik lagu danilo ordoñez - sentir a dios
- lirik lagu roniit - fade to blue (shizuo remix)
- lirik lagu gohu - ghost
- lirik lagu porte diferente - sereno
- lirik lagu gatsby global & dounia - the feeling
- lirik lagu jon guerra - citizens
- lirik lagu tracq - obsesja
- lirik lagu youngboy never broke again - trust nothing