lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu spoegwolf - klein bietjie dronk

Loading...

jy’s soos nuwe wyn ooh
jy’s soos samesyne
jare van oorlog
jare van pyn

jy’s my klein bietjie dronk ooh
jy’s die eerste week van ‘n somer met golwe
skemer roei soos die wind

jy hou die snare toe
en sê ek moet sing
maar ons is deur gespeel
god, ons is weer gebreek
en weer gebreek
in my sy gesteek
ooh

jy hou die snare toe
en sê ek moet sing
maar ons is deur gespeel
god, ons is weer gebreek
en weer gebreek
in my sy gesteek
ooh

ooh, ooh, ooh, ooh
ooh, ooh, ooh, ooh


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...