lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu spoegwolf - immergroen

Loading...

ek weet nie wat ek ingebring het nie
maar daar’s iets wreed in die lug
is dit nie waarvoor ons gebid het nie
seker, maar ek het gehoop vir rus
ek kon beter met al hierdie kanse werk
maar ek het gevat en gevlug
ek wil sê dis ook aan my gedoen
maar jy sê dit klaar op jou gesig
glo my ek het die wapens
op my vriende gerig
immergroen
immer is jy tog net wat jy doen
immerson
almal wat ek ontmoet is stukkies god
ek weet nie wat van my geword het nie
daar is ‘n kraak in my rug
is dit nie wat ons gefight het nie
wreedheid spruit uit swakheid
glo my ek het die wapens
soos vlae opgerig
immergroen
immer is jy tog net wat jy doen
immerson
almal wat ek ontmoet is stukkies god


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...