lirik lagu spoegwolf - hou weer moed
hou weer moed
ons het noudiedag nog gestaan by die yskas
jy wou ons vries in ’n houvas
hoe face mens jouself?
hoe face jy die wêreld alleen
jy word stadig uitgekap soos ’n bergpas
daar’s nog spore waar ons saam was
ek voel soms jou hand
ek voel soms die wêreld tussen ons
hou weer moed
ons soek weer vir god
en sulke goed
ek hoor hy soek
ons ook
hou weer moed
ons soek weer vir god
en sulke goed
ek hoor hy soek
ons ook
ons het nou die dag nog geweet
wat reg is
en wie ons in die geveg is
maar hoe hou jy jouself
hoе hou jy jou waarheid in een stuk?
ons het nou die dag nog gеlag tot ons dronk was
’n oomblik weer jonk was
maar hoe kyk jys jouself
hoe kyk jy die wêreld in die oë?
hou weer moed
ons soek weer vir god
en sulke goed
ek hoor hy soek
ons ook
hou weer moed
ons soek weer vir god
en sulke goed
ek hoor hy soek
ons ook
hou weer moed
ons soek weer vir god
en sulke goed
ek hoor hy soek
ons ook
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu geeyou & paperboytripz - esketit
- lirik lagu goci bend - сватовскa пjecмa
- lirik lagu juliu$ (qc) - zion
- lirik lagu nixx.e3 - parental advisory
- lirik lagu ego mackey - wanna see me unda
- lirik lagu jschlatt - sleigh ride
- lirik lagu chotkiperez, teylorsquirt & esofw - общажный реп
- lirik lagu jakuu. - adhd
- lirik lagu mikri maus & bvana - otporni na metke
- lirik lagu murphy stones - rosetta stone (remix)