lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu spoegwolf - ek wil 'n huis wees

Loading...

opsoek na die lig
dit was lank terug
ek is jammer, maar daar’s goed om te doen
ek het iemand wat gelukkig kan wees
ek wil die man word wat sy d~nk ek is

ek wil ‘n huis wees
ek wil ‘n huis wees

ons hou nie die blink kant bo nie, ons hou die binnekant blink (x4)

waar ek staan sal daar skaduwee wees
hey nou, my wind
hey, nou my darling
iet’s voel na jou

besteel van die lig
en ons w~nkel
die ergste is dat ons dit oorleef
jy was iemand wat gelukkig wou wees
ek wil die man word wat jy sê ek is

ek wil ‘n huis wees
ek wil ‘n huis wees

ons hou nie die blink kant bo nie, ons hou die binnekant blink (x4)
waar ek staan sal daar skaduwee wees
hey nou, my wind
hey, nou my darling
iet’s voel na jou


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...