lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu spoegwolf - eindbestemming

Loading...

dalk sal ons 80 jaar oud word
ek hoop my bene hou
as my krag en songs moet uitloop
wil ek leeg wees by jou

dalk sal ons skip eendag inkom
dis beter om te glo
ek hoop ons kinders ken ons
met jonk in ons oë

en die son op jou gesig
asof jy die here is
vir wat dit werd is
sou ek selfs die einbestemming mis
en maak of jy my einde is
ons kan loop soos
ou kinders

dalk is al ons verhale
êrens in ‘n boek
gebind in die voue
het jy my kom soek?

vat maar als wat nog oor is
my stem en my bloed
en al hierdie ou kitare
bewend by jou voet
vir die son op jou gesig
asof jy die here is
vir wat dit werd is
sou ek selfs die einbestemming mis
en maak of jy my einde is
ons kan loop soos
ou kinders


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...