lirik lagu spoegwolf - delila
sy sit haar ogies aan
ai, my lam, is jy moeg? wil jy dan gaan?
die mense hier is dood
ek het laas ’n siel gesien op die pad
en hy was papnat
seker veertig
in ’n knoophemp
daar was weerlig
dit was jesus
ek is seker
delilah, vir vier jaar
het jy my by jou gehou
maar nou
sy boet in donkerblou
dis my jongdae~moed wat sy mis
’n mismoedig
sy sê ek’s halfpad dood
en sy’t laas my siel gesien
op die pad
en ek was papnat
seker twintig
in ’n knoophemp
daar was weerlig
dit was jesus
sy was seker
delilah, vir vuur~jaar
het jy my by jou gehou
maar nou
[die hooflig]
die herinnering van haar begin
toe die natuur nog in sy lente was
die tekstuur van haar woorde soos kleur vanaf ’n nat verfkwas
dit vul ons portret
sy dans en ek glimlag
sy’s ’n sonstraal ek’s middernag
maar ek’s hoopvol
sy oorrompel my maklik met sagte woorde wat sy mompel
soor ’n stofpad met kronkel
sien ek hoe stof daal
en ek wonder
in die weerlik
was dit jesus
dit was jy
ja ek’s seker
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu the piano has been drinking - en d'r nohbarschaff
- lirik lagu jon connor - i know
- lirik lagu nej' - que voulez-vous
- lirik lagu jinhua - solar
- lirik lagu snowtown - slowly
- lirik lagu bhad bhabie - plug walk (remix)
- lirik lagu the upstairs - mosque of love [matraman version]
- lirik lagu freddy hayz - hold you down
- lirik lagu gabriel (chh) - i am a...
- lirik lagu elio (arg) - spoti