lirik lagu spoegwolf - blompatrone
Loading...
dra my terug my lief en bly
bly by my by praat in ons oue eie taal
wanneer laas was jy kaal?
salf my voorkop
byt my w~ng
laat my arms by die bed af hang
dreig die liefde uit my keel
steek dit weg as jy dit steel
ons slaan ʼn tent op my bed op
ons hou die blompatrone dop
as die son deur die laken skyn
sê net weer jy’s lief vir my
die siekte gaan my onder kry
maar my liggie sal skyn
ek kan sien ons het al twee iets hier verloor
maar jy kan my jas leen
sit jou bors net teen my oor
ek sal ʼn ster vir jou gaan vang
as die sterre laag kom hang
jy kan dit opsit in ons huis
dit kan saam met die sonbesies, saam met die yskas suis
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu chekku , unkreativ - cock and balls
- lirik lagu phoenix da icefire & husky brown - travelling buddy
- lirik lagu ar paisley - sink or swim (s.o.s)
- lirik lagu mario resto - break
- lirik lagu el niño trapani - diamond
- lirik lagu ryan keen - thoughts
- lirik lagu cássia eller - as coisas tão mais lindas
- lirik lagu clayton jennings - panic attack
- lirik lagu cherry valley - don't look 'til i say goodbye
- lirik lagu burning image - time is running out