lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu spoegwolf - aanhou

Loading...

ek het gehoop
ons sou altyd hier wees
en nie meer
vir ons lewens weghol nie
ons kindjie gedoop
en geglo in die gees
ons sou altwee ons lewens daar neerlê
ons huisie is klein
maar ons bure bring wyn
en druiwe
van laat uit die somer
daar’s kinders in die straat
soos ons ook maar was
hulle hardloop
agter hul drome aan
het jy gehoop
vir die beeld van ‘n man
wat kan staan
deur enige storm
vir alles gesorg
geen vrees geen verband
en grasperk groter as god
soms gaan dit swaar
maar liefde is lig
jy glo mos
alles sal uitwerk
daar’s kinders in die straat
hulle hardloop vanaand
in my hartklop
agter ons drome aan
ons kan sê
dis genoeg
ek sal aanhou, aanhou dans
as daar dorings lê
staan op my voete


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...