lirik lagu snotkop - song vir my dad
dis nooit maklik nie, my woorde lê ver.
maar ek wil dit sê.
so ek skryf dit in ‘n song vir my dad.
soms is dit moeilik om die woorde te sê.
so ek skryf ‘n song, wat sê hoe baie lief ek hom het.
en my ster.
is nie ver.
want my held.
is my dad.
hou my sterk, en so ek skryf dit in ‘n song vir my dad.
en al lê, al lê ‘n donker wolk oor daai berg.
weet ek, die son skyn altyd helder by dad.
en al breek, al breek ‘n storm los oor die see.
weet ek, my pa sal altyd daar vir my wees.
want my ster.
is nie ver.
en my held.
is my dad.
hou my sterk, so ek skryf dit in ‘n song vir my dad.
instrumenteel
dis nooit maklik nie, my pen los ‘n merk.
maar ek wil dit sê.
so ek skryf ‘n song vir my dad.
daar’s soveel woorde en my woorde is min.
so ek skryf ‘n song.
wat sê hoe trots ek op my pa is.
want my ster.
is nie ver.
en my held.
is my dad.
hou my sterk.
so ek skryf dit in ‘n song vir my dad.
en al lê, al lê ‘n donker wolk oor daai berg.
weet ek, die son skyn altyd helder by dad.
en al breek, al breek ‘n storm los oor die see.
weet ek, my pa sal altyd daar vir my wees.
kom reënweer op jou dagbreek, en soms hartseer.
weet net ek sal altyd daar wees.
en in onweer, kan niks my keer, want ek weet.
my pa het my van beter geleer.
en al lê, al lê ‘n donker wolk oor daai berg.
weet ek, die son skyn altyd helder by dad.
en al breek, al breek ‘n storm los oor die see.
weet ek, my pa sal altyd daar vir my wees.
want my ster.
en my held.
hou my sterk.
so ek skryf dit in ‘n song vir my dad.
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu the okee dokee brothers - the great divide
- lirik lagu bustamante feat. edith márquez - tatuajes
- lirik lagu beckah shae - overflow
- lirik lagu capital kings feat. reconcile - i can't quit
- lirik lagu carlos ponce - que bonito es lo bonito silvana
- lirik lagu dj dado feat. j. white - you and me (radio)
- lirik lagu çeşitli sanatçılar - 41. yıl marşı
- lirik lagu la cumparsita rock 72 - sólo una noche
- lirik lagu tall heights - infrared
- lirik lagu luigi 21 plus - ella me ama