lirik lagu sipho-g
sipho~g_jy laat vmy wone[lyrics]
hook
jy moes geweet het dat ek sou gekom het
vir wie wil jy kill kyki jy laat danou vmy wone
miskien is ek wrong ma ek lees dan my naam ini comments
hoe’de hell is jy kwai? kyki jy laat danou vmy wone jy laat vmy wone!
jy moes geweet het dat ek sou gekom het
vir wie wil jy kill kyki jy laat danou vmy wone
miskien is ek wrong ma ek lees dan my naam ini comments
hoe’de hell is jy kwai? kyki jy laat danou vmy wone
jy laat vmy wone (×2)
vers 1
ek bly so in charge my n#gga , dit voel al dat ek opi raad sit
so baie goats ini game my brother еk neem aan dat ek is ma dawid
sit gou n goat in n cage en latеr kan jule die abbatoir
dinge soos die mak my dieper insane en my mind is so skerp my cerebrum is n blade
wat het geword van sipho~g?
raai gou?
ek wou die music ma los toe check ek my page en die fans gan net op(×4)
hoe’de hell kan ek stop , julle se dat ek kwaai is
ek voel al soos lucius ek weet eks n lyon(lion)
en woorde maak seer so ek praat some baie
ek save jou career eksi game se messiah
pre chorus
jy is net kwaai vdi n#ggas as hule net weet hulle benefit
n#ggas praat bad van jou ma more moet jy ook weer hoor jy is talented
ek het n periodic flow , eks in my element [eks in my element]
chorus
jy moes geweet het dat ek sou gekom het
vir wie wil jy kill kyki jy laat danou vmy wone
miskien is ek wrong ma ek lees dan my naam ini comments
hoe’de hell is jy kwai? kyki jy laat danou vmy wone jy laa vmy wone
jy moes geweet het dat ek sou gekom het
vir wie wil jy kill kyki jy laat danou vmy wone
miskien is ek wrong ma ek lees dan my naam ini comments
hoe’de hell is jy kwai? kyki jy laat danou vmy wone
jy laat vmy wone(×2)
vers 2
se vir dai clowns ek is pennywise
my naam staan dan uit sonder emphasize
my verses so diep , woorde scuba dive
se vir ksi dat eks in n ane prime
en hoe kan ek julle nou almal like?
selle beats en julle almal die selle line
spit ietsi different miskien kan ons dit dan like
almal is ryk ini songs so miskien moet jy bid vir n better life
ek brag nie oor dit wat ek heti
maar praat jy van fans? kyki nee man ek het van dai
ek kom ini aand en ek stiek uit soos pennywise
ek kill hieri n#ggas
en moenie kom vra hie vir beats en vir features
en battle rappers bring die beef na die kitchen
ek sny jou voete af nou is jy defeated
pre chorus
jy is net kwaai vdi n#ggas as hule net weet hulle benefit
n#ggas praat bad van jou ma more moet jy ook weer hoor jy is talented
ek het n periodic flow , eks in my element [eks in my element]
chorus
jy moes geweet het dat ek sou gekom het
vir wie wil jy kill kyki jy laat danou vmy wone
miskien is ek wrong ma ek lees dan my naam ini comments
hoe’de hell is jy kwai? kyki jy laat danou vmy wone jy laa vmy wone
jy moes geweet het dat ek sou gekom het
vir wie wil jy kill kyki jy laat danou vmy wone
miskien is ek wrong ma ek lees dan my naam ini comments
hoe’de hell is jy kwai? kyki jy laat danou vmy wone
jy laat vmy wone(×2)
vers 3
my lyrics is scary kyk hoe laat skrik eki manne se ghostwriters
eks sieker as 2 psychos so psyco my p is silent
ek love violence
sit vjou weg soos archive
vang hieri manne my punchlines
lyk dani manne wil diss guys ?
en dais hoe sipho~g jou crew slice
gee my die mic(mike) tyson
laat ek perform van ek kill chyphers
julle weeti wat ek weeti believe me notherncape se finest n#gga eks creepy
en ek maak n hele scene
dit lyki die manne hie like dit nie
n battle sal jy nie survive het nie
ek is n ruler minute as jy nie in jou lyn(lane) is nie
kyki sipho~g , die man is altyd negative
en dais wat jule dink omdat eki baie battle nie
miskien as ek gebattle het , miskien as ek gefeature het
dan mak ek deure oop vir n#ggas wati ways gehet heti
miskien as jy gecheckit hoe ek verses so skep het in n way dat eki n#ggas geimpress het en die n#ggas nie gesien het al my effort wat ek altyd in gesit het in my songs so..
chorus
jy moes geweet het dat ek sou gekom het
vir wie wil jy kill kyki jy laat danou vmy wone
miskien is ek wrong ma ek lees dan my naam ini comments
hoe’de hell is jy kwai? kyki jy laat danou vmy wone jy laa vmy wone
jy moes geweet het dat ek sou gekom het
vir wie wil jy kill kyki jy laat danou vmy wone
miskien is ek wrong ma ek lees dan my naam ini comments
hoe’de hell is jy kwai? kyki jy laat danou vmy wone
jy laat vmy wone(×2)
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu carnival art - inches
- lirik lagu son seals - don't pick me for your fool
- lirik lagu big boy (pr) - mi bella genio
- lirik lagu k'veon - envious
- lirik lagu niall mcdowell - personal hell
- lirik lagu dokisaka - light work
- lirik lagu terrenoire - alma
- lirik lagu mizzy miles - 18-09-2023
- lirik lagu marcy wtf - barcelona
- lirik lagu thampl9 - only