lirik lagu shine 4 - jy gee voor
jy gee voor lyrics
ek wonder wat jy eintlik van my d~nk
wag ek vir ‘n antwoord uit jou hart
hou my asem op tot jy laat weet
snaaks hoe ek ged~nk het ek’s die een
nou weet ek wat jy eintlik aan my doen
ek weet dat as jy van liefde praat
is leuns jou maat
jy gee voor, ek’s nie blind
jy speel speletjies waardeur ek sien, sien jou
hou tog op, jy maak alles deurmekaar
en jy gee voor, loop tog nou
moenie d~nk jy is die een wat my seermaak nie
jy is klaar te laat
miskien het ek dit als verkeerd
en dalk het ek van liefde reeds vergeet
ek klou vas aan wat jy sê
terwyl jy vat wat jy wil hê
hoe kon ek glo as jy sê ons behoort saam
as jy van liefde praat
is leuns jou maat
jy gee voor, ek’s nie blind
jy speel speletjies waardeur ek sien, sien jou
hou tog op, jy maak alles deurmekaar
en jy gee voor, loop tog nou
moenie d~nk jy is die een wat my seermaak nie
jy is klaar te laat
daar is geen waarheid in jou oë nie
staan op sy bly uit my pad
jy hou jou afstand
jy deel nie wat ek voel nie
tel jou dae dit is verby
jy gee voor, ek’s nie blind
jy speel speletjies waardeur ek sien, sien jou
hou tog op, jy maak alles deurmekaar
en jy gee voor, loop tog nou
moenie d~nk jy is die een wat my seermaak nie
jy is klaar te laat
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu iann dior - heart attack (2019)
- lirik lagu cry of 4114, jude the zaint, dhize - atubili
- lirik lagu eric b wright - with the gang
- lirik lagu tennessee ernie ford - joy to the world
- lirik lagu alma pulido - ándale, ándale
- lirik lagu bloody mess - w poszukiwaniu straconego czasu
- lirik lagu die schädelmenschen - jenseits des höllentors
- lirik lagu its liam andrews - running secrets
- lirik lagu øm-53 - ghost me (slow)
- lirik lagu rtb mb - reflecting