lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu ruiter piet – minnie se liedjie

Loading...

minnie hou my hand vas vir ‘n rukkie
hierdie wille oë het nog nooit so stil gestaan en staar na iemand nie
minnie bly net nog rukkie

ek sal weer my ritme vind, asem skep so teen die wind
maar minnie goeie goed vat wel ‘n rukkie
soos daai rukkie wanneer ek jou weer gaan sien

minnie bly nog ‘n rukkie?
minnie bly nog ‘n rukkie!

minnie kom ons lewe net ‘n bietjie
niks meer as ‘n goeie tyd is dit wat jy van my af mag verwag nie
minnie wie nie waag nie sal nie weet nie

ek sal weer my voete vind, asem skep so teen die wind
maar minnie goeie goed vat wel ‘n rukkie
soos daai rukkie wanneer ek jou weer gaan sien

minnie bly nog ‘n rukkie?
minnie bly nog ‘n rukkie!

soos ‘n mot, trek die liggies my aan
en soos ‘n sot, gaan versuip ek myself daar
tot ek jou gewaar het, as of iets binne my bedaar het
minnie hou my hand vas vir ‘n rukkie
hierdie wille oë het nog nooit so stil gestaan en staar na iemand nie
minnie bly net nog rukkie

ek sal weer my ritme vind, asem skep so teen die wind
maar minnie goeie goed vat wel ‘n rukkie
soos daai rukkie wanneer ek jou weer gaan sien

minnie bly nog ‘n rukkie?
minnie bly nog ‘n rukkie!


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...