lirik lagu riana nel - meer as 'n vriend
en dit voel al soos verewig
wie sou nou ged~nk het dat ons nie meer sou sweef
op die vlerke van verlief wees
nog ‘n koppie koffie sê jy ken my vrees
en jy sien alles en alles binne my word wakker as jy naby my staan
jy weet alles en alles raak te veel vir my vanaand
en ek bewe
want dit is wat jy aan my doen
is daar ‘n rede om jou nie te soen
en voel jy nie dieselfde nie
jy’t gesê jy verstaan
vergewe my
as jy d~nk dat ek jou hart mislei
daar was ‘n oomblik om weer hoop te kry
ek weet ek het jou seergemaak
jy is meer as ‘n vriend vanaand
dis ‘n maand na wat gebeur het
wie sou nou ged~nk het dat die wind sou draai
in ‘n oomblik van alleen wees
dalk net te hartkoppig en my hart verraai
want jy sien alles en alles binne my word wakker as jy naby my staan
jy weet alles en alles raak te veel vir my vanaand
en ek bewe
want dit is wat jy aan my doen
is daar ‘n rede om jou nie te soen
en voel jy nie dieselfde nie
jy’t gesê jy verstaan
vergewe my
as jy d~nk dat ek jou hart mislei
daar was ‘n oomblik om weer hoop te kry
ek weet ek het jou seergemaak
jy is meer as ‘n vriend vanaand
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu gold [80s french band] - l'homme perdu
- lirik lagu field medic - always emptiness
- lirik lagu anxiety cat/ rob taxpayer - pretty little blue bird
- lirik lagu elcammgguod - targeted individual
- lirik lagu flwr chyld & flozigg - worth it
- lirik lagu booter bee & kwengface - emergency
- lirik lagu brett kull - there was a place for us
- lirik lagu yung bosta - bonde da mutilação
- lirik lagu florence + the machine - morning elvis (live at madison square garden)
- lirik lagu siavash ghomayshi - mojezeh