lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu riaan benadé – leuenaar

Loading...

[vers]
ek het jou vel gevoel onder daai bloekomboomskaduwee
en die sweet sit sag
en jy vertel ‘n soen sonder ‘n hoekom maar vertel my weer
want die sweet sit sag
so komma nader
vra my die punt van hoe jou uitroepteken op my bors
en los daai skade vir later
ek d~nk jy weet ek weet jy weet hoe les jy my dors

[koor]
jy’s dalk ‘n leuenaar
maar jy spaar my die seer
soos ‘n bedrieër
hoe wen ons alweer?
jy’s ‘n verraaier
want jy verraai als vir my
jy’s soos ‘n dief in die nag
want jy steel elke deel van my

[vers]
ek het al hel gеvoel so hoekom voel dit soos hеmel dié
wel die sweet sit sag
en ek voorspel jou soen gaan my nog baie dra
so bring dit hier, sing die donker nag
so komma nader
vra my die punt van hoe jou uitroepteken op my bors
ek het al skade maar later
gaan jy nog sien hoe jou maniere les aan my dors
[koor]
jy’s dalk ‘n leuenaar
maar jy spaar my die seer
soos ‘n bedrieër
hoe wen ons alweer?
jy’s ‘n verraaier
want jy verraai als vir my
jy’s soos ‘n dief in die nag
want jy steel elke deel van
my

[brug]
‘n deel van my
‘n deel van my
deel van my
ek het jou vel gevoel onder daai bloekomboomskaduwee
en die sweet sit sag

[koor]
jy’s dalk ‘n leuenaar
maar jy spaar my die seer
soos ‘n bedrieër
hoe wen ons alweer?
jy’s ‘n verraaier
want jy verraai als vir my
jy’s soos ‘n dief in die nag
want jy steel elke deel~
jy’s dalk ‘n leuenaar
maar jy spaar my die seer
soos ‘n bedrieër
hoe wen ons alweer?
jy’s ‘n verraaier
want jy verraai als vir my
jy’s soos ‘n dief in die nag
want jy steel elke deel van my


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...