
lirik lagu reetz - stomme see
stille waters, diepe grond
onder draai die duiwel rond
diep duik ek daar om jou te soek
en dit tog so swaar beboet
ontnugter, naar gryp na wasem
kom ek op en snak na asem
nòg brandmerk, nòg skeet
sit jy nogsteeds diep onder my vlees
miskien sal ek eendag van jou kan vergeet
en jou stomme see
weet jy hoe dit voel
as jou siel my uitspoel
weet jy wat ek bedoel
en weet jy hoe dit voel
ek sien hoe jy deur my vingers gly
en dan’s dit skielik als verby
oomblikke oombliklik
en verledes so verruklik
net jou reuk wat aan my hang
en die lakens wat verlang
hoe moet mens nou
jou weer kan vertrou
is dit net ek en die
koue more dou
ek en die koue more dou
sonder jou
sonder jou
oooo
ek skryf my woorde neer
maar dit het my geskeur
want ek moet dit leer
weer ‘n keer
en weer ‘n keer
die skepe wat in die hawe staan
is die skepe wat later hul ankers
iewers anders in sal slaan
daar’s mos baie visse in die see
ja, ja, ja, ja, ja, ja
daar’s mos baie visse in die see
so lyne uit
se my wat dit vir jou gee
nòg brandmerk, nòg skeet
sit jy nogsteeds diep onder my vlees
miskien sal ek eendag van jou kan vergeet
en jou stomme see
jou stomme see
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu kaj - härkas (no var e nåo na twerkas)
- lirik lagu levyn - synopsis
- lirik lagu the grus (rus) - air
- lirik lagu playboi carti - victory
- lirik lagu titchmxsic - cold nights
- lirik lagu vndré - cold foam.
- lirik lagu elxi - a hundred ways into your heart
- lirik lagu sawyer hill - never once
- lirik lagu aura moreno - khits!
- lirik lagu floh de cologne - sozialpartner-blues