
lirik lagu randall edons - wie die king is
take me. away from here
take me. take me away
take me. away away away away from here
take me away take me away from here
(war, dit is war x5)
(dit is tyd vir hulle om te weet, wie die king is
dit is tyd vir hulle om te weet, wie die king is
dit is tyd vir hulle om te weet, wie die king is
dit is tyd vir hulle om te weet, wie die king is)
hyt gesterf aan die kruis, ja die graf kon hom nie hou
op die derde dag hеt hy, weer op gestaan
sy genade is broos
gеloof in hom, en alles sal stal (alles sal stal)
hy breuk die kettings, en laat die mure val
en hy sal my beskerm , al gaan ek deur n dal
is tyd vir hulle om te weet wie die king is, is tyd vir hulle om te weet dat dit is king jesus
jesus christus die here van hemel en aarde, aye aye
ja, dit is jesus christus die here van hemel en aarde
die bewaarder van israel die messias alle hoogste alle hoogste aye alle hoogste aye
emmanuel alle hoogste god met ons
is tyd vir hulle om te weet wie die king is
is tyd vir hulle om te weet wie die king is
is tyd vir hulle om te weet wie die king is
is tyd vir hulle om te weet dit is king jesus
jesus christus
die here van hemel en aarde
ja dit is jesus christus die here van hemel en aarde die bewaarder van israel die messias alle hoogste die weg die waarheid die lewe en (satan weet dies war)
alpha en die omega
die begin u is die einde
redder die geneeser die seun van god (& satan weet dies war) (dit is war)
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu dd (디디) (soloist) - 한 걸음 더 (one more step)
- lirik lagu mätropolis & dj aaron - rakete (party edit)
- lirik lagu fööniks (est) - saatana lugu
- lirik lagu finger eleven - absolute truth
- lirik lagu okbrazy & c-major - stuck like a drug
- lirik lagu hüseyin turan - dünya döner
- lirik lagu jonny englsh - journey
- lirik lagu merdiven crew - susmayan korku
- lirik lagu carriers - be the one
- lirik lagu amel d - i don't wanna hold you anymore