
lirik lagu patricia lewis - gee nou jou hart vir my
jy vra my of ek dalk met jou wil uitgaan
het ek verkeerd gehoor of het ek kop verloor
jy staan tog mos hier voor my
ek hoop al lankal dat jy my raak gaan sien
jy is snags in my drome
ek het so lank gewag hierdie kans is nou myne
komaan gee my net ‘n kans
‘n bietjie tyd ‘n skemer resturant ‘n glasie wyn
‘n telefoon wat laat aand lui
komaan gee nou jou hart vir my
ek wil jou hê hier teenaan my
komaan en gee nou jou hart vir my
glo my as ek my stories vertel ja
hoe kon ek jou verdien jy’t my raak gesien
ons deel nou al ons ure
jy vul my lewe waar was jy tot nou toe man
jy’t geleef in my drome
ek het so lank gewag hierdie kans is nou myne
komaan gee my net ‘n kans
‘n bietjie tyd ‘n skemer resturant ‘n glasie wyn
‘n telefoon wat laat aand lui
komaan gee nou jou hart vir my
ek wil jou hê hier teenaan my
komaan en gee nou jou hart vir my
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu rob sonic - braids
- lirik lagu lord of the lost - never forgive
- lirik lagu suffocate for fuck sake - stina
- lirik lagu carmine torchia - i giorni del non-amore
- lirik lagu the steel wheels - lay down, lay low
- lirik lagu luis alberto posada - cuestión olvidada
- lirik lagu passcode - the day with nothing
- lirik lagu rumo - ignavi
- lirik lagu dvrklad - prophecies(death wing)
- lirik lagu trapdoor social - this hell