
lirik lagu patricia lewis - deel van my
ons planete bly draai dis middernag
en die nag wind waai luister sag
oe ek bly verlang vra waar is jy
is jy deel van my lewe of is alles verby
jy’s ‘n deel van my deel van my
jy’s ‘n deel, deel van my
jy’s ‘n deel van my deel van my
jy’s ‘n deel, deel van my ja jy
ek weet dat die hart sy eie pad neem
maar ek het altyd gegee en geneem
gaan ons nog eenkeer tog maar weer probeer
ek weet ons kan wen en die lewe deel
jy’s ‘n deel van my deel van my
jy’s ‘n deel, deel van my
jy’s ‘n deel van my deel van my
jy’s ‘n deel, deel van my ja jy
ons kan alles verloor en tog weer opstaan
o wees tog die antwoord op al my vrae
kom ons gryp die geleentheid om alles beter te maak
jy’s ‘n deel van my deel van my
jy’s ‘n deel, deel van my
jy’s ‘n deel van my deel van my
jy’s ‘n deel, deel van my ja jy
jy’s ‘n deel van my
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu luke spehar - the farmer
- lirik lagu валерий леонтьев (valery leontiev) - время (time)
- lirik lagu jaqboys - wya?
- lirik lagu oficial - heartbeat [remix]
- lirik lagu g.e.m. - 食煙飲酒講粗口 (shí yān yǐnjiǔ jiǎng cūkǒu) (簡體字/simplified characters)
- lirik lagu ilish - take it back
- lirik lagu juan pais - ilhado
- lirik lagu aaron nyx - závod
- lirik lagu ymmit & rotkiv - påväg till gymmet
- lirik lagu bleecker - you are