lirik lagu patricia lewis - breekbare hart
Loading...
die blouste see
die diepste kleure
die volste maan
die sagste reën
hy het als gemaak vir jou en my
maar ek het nogsteeds ’n breekbare hart
die hoogste berg
die diepste skemer aand
die rykste goud
die blinkste ster
hy het als gemaak vir jou en my
maar ek het nogsteeds ‘n breekbare hart
ek wens ek het als geweet wat daar is om te weet
maar wie is ek om te vra hy is mos my pa
eendag, eendag sal ons tog alles weet
en langs hom sit in die paradys
kan nie wag nie vir daardie dag nie
dan sal my hart wees ‘n onbreekbare hart
ons sal almal weet dis die dag die uur
dan sal my hart wees ‘n onbreekbare hart
my onbreekbare hart
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu andru markel - complain
- lirik lagu mandark - backstage
- lirik lagu selena gomez - cut you off
- lirik lagu sendre - a bit of air
- lirik lagu zone 2 - suck ur mum
- lirik lagu me and that man - surrender
- lirik lagu crematory - blessed
- lirik lagu buck siren - hello there
- lirik lagu theboyj - the other day
- lirik lagu badfinger - sometimes - live