lirik lagu nicholis louw - dis net ek en jy
Loading...
soek jy ‘n man net ‘n man met ‘n plan vir sy lewe
soek jy ‘n ou wat jou veilig kan hou in die nag
en soek jy ‘n man net ‘n man wat kan lag as jy laf is
as dit is wie jy soek dan het ek nuus vir jou
dis net ek en jy vir ewig
dis net ek en jy en klaar
kom en bly bly bly in my lewe
kom saam ek vat jou daar
dis net ek en jy vir ewig
dis net ek en jy en klaar
kom en bly bly bly in my lewe
kom saam ek vat jou daar
nou ek soek ‘n girl net ‘n girl wat kan speel as ek stout is
en ek soek die een wat my wakker kan hou in die nag
en ek soek ‘n meisie wat ek kan bederf as ek lus is
as dit is wie jy is dan het ek nuus vir jou
ek en jy vir altyd saam x4
na na na… en klaar
na na na… kom saam ek vat jou daar
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu devendra banhart - little boxes
- lirik lagu french films - pretty in decadence
- lirik lagu jim guthrie - lovers do
- lirik lagu connie francis - torma a surriento (come back to sorrento)
- lirik lagu boz scaggs - dindi
- lirik lagu raphael - la noche (la nuit)
- lirik lagu jim guthrie - time is a force
- lirik lagu bonepony - salvation song
- lirik lagu fred astaire - a foggy day
- lirik lagu sugardrive - girl you made me bad