lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu net vir jou bedoel gevoel - elizma theron

Loading...

ek staan en draai hier in die rondte
en oral om my gaan die kleure vinnig verby
probeer so hard om net nie om te val
want ek is nou al moeg om seer te kry
en al gaan swem ek deur riviere
met al die branders wat my kop so vinnig laat draai
is daar niks wat my so goed laat voel
soos hierdie net~vir~jou~bedoel~gevoel
vat my hand
en moet dit nie los al vlieg ons oor die hoogste berg
ja, niks is ooit vir my te erg saam jou
hou my vas
al moet ons deur die grootstе van die oseane spoеl
onthou, ek’s net vir jou bedoel
ek kyk nie een keer op my kompas
want ek kan sien in jou my noord, oos, suid en wes
nou kan ek almal ook verkeerd bewys
ja, ek is seker jy is glad nie soos die res
en al verdwyn ek in ‘n oerwoud
raak ek nie bang nie, want ek weet jy gaan my kom haal
niks anders sal my ooit laat voel
soos hierdie net~vir~jou~bedoel~gevoel
vat my hand
en moet dit nie los al vlieg ons oor die hoogste berg
ja, niks is ooit vir my te erg saam jou
hou my vas
al moet ons deur die grootste van die oseane spoel
onthou, ek’s net vir jou bedoel
kom hierso
vat my hand
kom hierso
hou my vas, hou my vas
vat my hand
en moet dit nie los al vlieg ons oor die hoogste berg
ja, niks is ooit vir my te erg saam jou
hou my vas
al moet ons deur die grootste van die oseane spoel
onthou, ek’s net vir jou bedoel
vat my hand
en moet dit nie los al vlieg ons oor die hoogste berg
ja, niks is ooit vir my te erg saam jou
hou my vas
al moet ons deur die grootste van die oseane spoel
onthou, ek’s net vir jou bedoel


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...