lirik lagu nádine (south african) - stadig maar seker
tel tot tien
byt jou tong jy sien
moeilik om my te verstaan
wat hier binne my aangaan
asem in en uit
dowe oor draai jy
altyd reg en jy’s verkeerd
d~nk dat ek dit alles weet
maar jy maak sin van alles in my hart se binne kant
net jy het dit nog reg gekry
om elke liewe dingetjie hier binne my
te weet, te ken, verstaan my en
so stadig maar seker val ek vir jou
sê vir my hoe tel ‘n mens die kere wat jy so iets kry
ja stadig maar seker raak ons al hoe beter saam
hou jou in
stop en weer begin
hele wêreld se geduld
as ek kla bly jy net stil
jy sukkel meeste met
die liefde wat ek het
want dis partykeer net te veel
soms te min en dan’s dit heel weg
jy maak sin van alles in my hart se binne kant
net jy het dit nog reg gekry
om elke liewe dingetjie hier binne my
te weet, te ken, verstaan my en
so stadig maar seker val ek vir jou
sê vir my hoe tel ‘n mens die kere wat jy so iets kry
ja stadig maar seker raak ons al hoe beter saam
maar jy maak sin van alles in my hart se binne kant
dis genoeg vir my
net jy het dit nog reg gekry
om elke liewe dingetjie hier binne my
te weet, te ken, verstaan my en
so stadig maar seker val ek vir jou
sê vir my hoe tel ‘n mens die kere wat jy so iets kry
ja stadig maar seker raak ons al hoe beter saam
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu onurnoir - mor sıvı
- lirik lagu attention chorale de jeunes - elegy of winds
- lirik lagu dbn gogo, stixx & boibizza - uyathandeka
- lirik lagu will linley - last call
- lirik lagu flojo - focus
- lirik lagu alvin - allah el wakeel | الله الوكيل
- lirik lagu blak ryno - carpenter
- lirik lagu genjutsu - so sad
- lirik lagu ging - true love will find you in the end
- lirik lagu diel - regina