
lirik lagu nádine (south african) - 'n meisiekind wil ek graag bly
ek hou van praat en lag
van droom regdeur die nag
ek hou van nuwe klere
van nuwe modes in my kas
ek hou van pienk en wit
van prente teen my spieël
van koffie drink uit bekers
en om met vriende iets te deel
die lewe is vir my ´n avontuur en
´n meisiekind wil ek graag bly
al bly daar altyd soveel nuwe vrae
is soveel antwoorde om my
ek kyk verwonderd na die lewe om my
´n meisiekind wil ek graag bly
al word ek eendag ook ´n honderd jaar oud
bly daar ´n meisiekind in my
daar is iemand spesiaal
en ek skryf vir hom ´n brief
hy bel my sonder rede
en ek d~nk ek het hom lief
die ure by die skool
sleep stadigaan verby
en later wag my droomheld
by die skool se hek vir my
die lewe is vir my ´n avontuur en
´n meisiekind wil ek graag bly
al bly daar altyd soveel nuwe vrae
is soveel antwoorde om my
ek kyk verwonderd na die lewe om my
´n meisiekind wil ek graag bly
ek wonder waarom gaan die reënboogdae
vir elke meisiekind verby
die lewe is vir my ´n avontuur en
´n meisiekind wil ek graag bly
al bly daar altyd soveel nuwe vrae
is soveel antwoorde om my
ek kyk verwonderd na die lewe om my
´n meisiekind wil ek graag bly
al word ek eendag ook ´n honderd jaar oud
bly daar ´n meisiekind in my
die lewe is vir my ´n avontuur en
´n meisiekind wil ek graag bly
al bly daar altyd soveel nuwe vrae
is soveel antwoorde om my
ek kyk verwonderd na die lewe om my
´n meisiekind wil ek graag bly
al word ek eendag ook ´n honderd jaar oud
bly daar ´n meisiekind in my
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu 31 fam & odette telleria - así es la vida
- lirik lagu nick kopel - i got what i asked for
- lirik lagu giver (de) - longing for death
- lirik lagu kool kyle & billy bill - the old school
- lirik lagu l0ver & lord enemy - yes
- lirik lagu georgegeorgegeorge. - the first
- lirik lagu fripside - two souls -toward the truth- (version 2023)
- lirik lagu jory boy - lulu
- lirik lagu vera devin - katma değer
- lirik lagu balancing act (uk) - mr handsome