lirik lagu matte sexwave - die kind [read by lauren steenkamp]
die kind is nie dood nie
die kind lig sy vuiste teen sy moeder
wat afrika skreeu skreeu die geur van vryheid en heide
in die lokasies van die omsingelde hart
die kind lig sy vuiste teen sy vader
in die optog van die generasies
wat afrika skreeu skreeu die geur
van geregtigheid en bloed
in die strate van sy gewapende trots
die kind is nie dood nie
nòg by langa nòg by nyanga
nòg by orlando nòg by sharpville
nòg by die polisiestasie in philippi
waar hy lê met ‘n koeël deur sy kop
die kind is die skaduwee van die soldate
op wag met gewere sarasene en knuppels
die kind is teenwoordig by alle vergaderings en wetgewings
die kind loer deur die vensters van huise en in die harte van moeders
die kind wat net wou speel in die son by nyanga is orals
die kind wat ‘n man geword het trek deur die ganse afrika
die kind wat ‘n reus geword het reis deur die hele wãªreld
sonder ‘n pas
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu within reason - in the middle
- lirik lagu charly garcía - primavera
- lirik lagu alex diehl - in meiner seele
- lirik lagu eloquent - interlude (absolution vodka)
- lirik lagu radical hype - draußen lacht auch keine*r
- lirik lagu the starkweather boys - the best of you
- lirik lagu sam tsui - clarity
- lirik lagu hot rod(dademade) - 17 n grinding
- lirik lagu pietro basile - ich liebe nur dich
- lirik lagu days n' daze - i wanna see it burn