lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu theuns jordaan – skaakspel

Loading...

dis die raaisel van die skaakspel
met die uurglas wat die tyd tel
die koning stuur kastele
die perde kry bevele
en die koningin baklei

gooi jou kaarte op die tafel
laat jou dobbelsteen maar val
die pionne uitgepak
die wit vlag laat sak
elke troefkaart in skaakmat

(koor)
silver die skoonheid raak oud maar ons voer nog die oorlog
ons weet die liefde weeg swaarder as goud maar die skote klap nog
my liefling laat sak jou vuiste en hou my hart as gyselaar
lê neer al jou wapens deur hierdie oorlog sal ek jou dra

daar’s geheime in die legkaart
daar’s besluite by die kruispad
die wolwe van die skape skei die jakksls uit die wingerd kry
en vir jou en my baklei

daar’s twee kante van die weegskaal
en n koers om te bepaal
daar’s ‘n kompas as ons wegraak
‘n anker as dit rofraak
so is ons vir mekaar gemaak

koor

elke treë van die pad jou op my hande dra
jou deur hierde storms vat as die donder weer val sal ons staan

koor

so lê neer al jou wapens ek sal jou deur hierdie oorlog dra


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...