lirik lagu koos kombuis – liza se klavier
ek het ‘n vriendin ver by die blou see
teen die hang van tafelberg, as die son sak, speel sy die mooiste melodiã«e
haar vingers ken die pad opgesluit in wit en swart
die klavier se grootste vreugde, hartseer en verlange, verstaan die hart se diepste smart
ja, die hele wereld word stil, en luister in die donker uur
na die naggeluide van lisa se klavier
ja, die hele wereld word stil, en luister in die donker uur
na die naggeluide van lisa se klavier
en lisa kannie ophou as sy eers begin het nie,
en sy laat my nooit huistoe loop of afskeid neem voor my laaste sigaret nie
ek staan op haar balkon, ek drink haar appelkoostee
kyk uit na kaapstad in die nag, die liggies, en die swart, swart see
ja, die hele wereld word stil, en luister in die donker uur
na die naggeluide van lisa se klavier
ja, die hele wereld word stil, en luister in die donker uur
na die naggeluide van lisa se klavier
en onder op die sypaadjie, sien ek die bergie en sy maat
staan op en opkyk ver na bo, vannuit die vullis van oranjestraat
hul ken al lank die klanke wat uit haar woonstel stroom
lank na twaalf, met die deure oop, al moan die bure ookal hoe,
word lisa elke boemelaar se droom
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu window to the abbey – part time
- lirik lagu playback – want you to say (말해줘)
- lirik lagu vita alvia – ketompo salah
- lirik lagu moxee – one track mind
- lirik lagu cannibal corpse – code of the slashers
- lirik lagu snoop dogg – none of mine
- lirik lagu holmala – maailmanloppu
- lirik lagu jah prayzah – hello mama
- lirik lagu calenraps – die like this
- lirik lagu 孫淑媚 (suen may) – 約束 (control)