lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu franja du plessis – stad van verlange

Loading...

onthou jy al die tye wat ons saam kon ry, deur die stad van verlange, en deur al die gange wat lei tot by jou en my.
d-nk jy ook aan hoe dit sou wees by my?
as ons dit nooit laat gaan het, en sterk gebly staan het, sou ons liefde bly.
soos jy kyk sien ek in jou oë dat jy steeds in ons twee glo, in liefde, en ons drome.
want dit wat my hart nou weer sê is nie wat ek toe wou hê.
kyk net vir my, as jy raak aan my hande.
daar is net iets wat ek regtig voel, was ons vir mekaar bedoel nog heeltyd van die begin af?
ek sal jou nooit ooit kan vergeet.
net ek wil aanhou weet was dit ‘n fout?
was ek te benoud daai tyd om ons net te los.
ek hoor hoe jy bang is om my te verloor, sal jy dit ooit kan neer pen, en dit net wil erken dat ek dit uit jou mond kan hoor.
want jy maak dat ek weer aan jou hand wil raak, en jou vol maak met omgee en die hartseer wil wegvee en jou myne maak.
soos jy kyk sien ek in jou oë dat jy steeds in ons twee glo, in liefde, en ons drome.
want dit wat my hart nou weer sê is nie wat ek toe wou hê.
kyk net vir my, as jy raak aan my hande.
daar is net iets wat ek regtig voel, was ons vir mekaar bedoel nog heeltyd van die begin af?
ek sal jou nooit ooit kan vergeet.
net ek wil aanhou weet was dit ‘n fout?
was ek te benoud daai tyd om ons net te los.
laat ons dan weer probeer, terug gaan nog ‘n keer.
laat ons dit reg maak want dis waar ons harte hoort.
soos jy kyk sien ek in jou oë dat jy steeds in ons twee glo, in liefde, en ons drome.
want dit wat my hart nou weer sê is nie wat ek toe wou hê.
kyk net vir my, as jy raak aan my hande.
daar is net iets wat ek regtig voel, was ons vir mekaar bedoel nog heeltyd van die begin af?
ek sal jou nooit ooit kan vergeet.
net ek wil aanhou weet was dit ‘n fout?
was ek te benoud daai tyd om ons net te los.
onthou jy?


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...