lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu lyht skin native - hulle sal jou in doen

Loading...

[hook]
jy beter passop
jy d~nk dai is vriende
hulle sal jou in doen
net vir kroen en dinge
praat van a lekker tyd
dan dans hulle lekker
praat jy net van vir sterk
dan verdwyn hulle
jy beter passop
jy d~nk dai is vriende
hulle sal jou in doen
net vir kroen en dinge
praat van a lekker tyd
dan dans hulle lekker
praat jy net van vir sterk
dan verdwyn hulle

[verse]
dai tyd to mang ek
toe sê dai bru van spat
klompie dinge duur gеmaak
op my foken eie
wat kеn jy van 48 hours in a cell
ek het net gebid
die here haal hulle hit my lewe uit
nou gáán dinge beter
nou wat hulle bitter is
nou wil hulle diss
ken jy eers van swaar kry
ek d~nkie soe nie
jy byt an die hand
wat vir jou voer bru
jy byt an die hand
wat vir jou voer
nou weet jy
hoekom dinge in jou lewe nie reg
wil kom nie
mybru
[hook]
jy beter passop
jy d~nk dai is vriende
hulle sal jou in doen
net vir kroen en dinge
praat van a lekker tyd
dan dance hulle lekker
praat jy net van vir sterk
dan verdwyn hulle
jy beter passop
jy d~nk dai is vriende
hulle sal jou in doen
net vir kroen en dinge
praat van a lekker tyd
dan dance hulle lekker
praat jy net van vir sterk
dan verdywn hulle

[verse]
jy beter wakke skrik
som praat van liefde
but sal jou in doen
sal jou naam duur die modder sleep
ek weet al van dié dinge
wat hulle bou kant my naam praat
but ek hou my mond
want ek weet van die plan
wat die here vir my hét
al jou planne sal bint
wat jy teen an my wil stood
al stiek jy vir my
ek sal altyd vir jou bid
jys nog steed my bru
jy moet kyk hou
jy ini lewe in trap
daar is n klompie manne
wat jalous van jou is
hulle envy jou
but hulle staan an agte jou
kykie bru
hulle sal jou huis in briek
dan vekoep hulle dai dinge
i’m die selfde straate
wa jou kinders in loep
en wat jou kinders in speel
géén respekt vir die ou
jy kan mos ‘nou check
hou lyk die levels op gebou
hulle briek net af
tevyl jy try om te bou
hulle briek net af
jahman


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...