lirik lagu lucas maree - kinders van die wind
ek ken ‘n ou, ou liedjie
van lewenswel en weë
van lank~vergane skepe in, die kelders van die see
die woorde is vergete
en tog die deuntjie draal
soos vaag~onthoude grepies uit ‘n baie ou verhaal
van swerwers sonder rigting
van soekers wat nooit vind
en eindelik was almal maar, net kinders van die wind
kinders van die wind, kinders van diе wind
kinders van die wind, kinders van diе wind
gesigte, drome, name
is deur die wind verwaai
en waarheen al die woorde is, sou net ‘n kind wou raai
swerwers sonder rigting
soekers wat nooit vind
en eindelik was almal maar, net kinders van die wind
kinders van die wind, kinders van die wind

kinders van die wind
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu jonathan solomon - rest.
- lirik lagu rock eupora - the accuser
- lirik lagu snoop cents - бунин и матвей(bunin and matvey)
- lirik lagu surf - nothing else
- lirik lagu suicide xd - worldwideweb
- lirik lagu егор шип (egor ship) - крючок (hook)
- lirik lagu eunhae - 0000
- lirik lagu sharl - lonely
- lirik lagu dexter manning - flappatron
- lirik lagu unprocessed - mint