lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu lize beekman - steeds en altyd lief

Loading...

sonder komma en sommer punt
ongesensor vir die wêreld
gaan ek kies en ek skryf vir jou hierdie brief

sonder adres en sonder jou naam
dis onnodig want al die jare staan net een
wat oral in my hart geskryf staan

van als wat woorde en wysies bied
is hierdie my enigste lied
ek het jou steeds ek het jou altyd lief

ongetwyfeld sou ek verkies
om liefs voor jou te staan soos in lorеnzo marques
saam met die son aan jou skouеr raak

maar dis net onthou dit is wat dit is
en êrens lees ek papier het meer geduld
onuitwisbaar is hierdie ink

van als wat woorde en wysies bied
is hierdie my enigste lied
ek het jou steeds ek het jou altyd lief

van als wat woorde en wysies bied
is hierdie my enigste lied
ek het jou steeds ek het jou altyd lief
ek het jou steeds ek het jou altyd lief


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...