lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu lize beekman - oase

Loading...

jy’s my knus karos my sykokon my muse en my sonneblom
my vesting as die winde looi my hawe en my reddingsboei
jy’s my wegkruip plek my toevlugsoord my sekstant kompas warm woord
jy’s my kaggelvuur my winterjas my lekker liefhê meester klas

jy’s my koel fontein my waterbron my silwerrand my somerson
my oase my plek van rus my koelteboom my lafenis
jy’s my liefdeslied my simfonie my groot geluk my euforie
jy’s my cheeky cherrie en dan nou eindelik is jy ook my vrou
eindelik is jy ook my vrou


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...