lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu lize beekman - kersgeskenk

Loading...

ek gee vir jou ‘n hemel vol somerson
met oral ‘n groot genoeg boom vir skaduwee
in die twaalf~uur middagson

ek gee vir jou ‘n padkaart
wat wys hoe om tot hier te kom
op elke bord langs die pad sal liefde staan reg langs jou naam

dis kersfees
dis kersfees
vir elke reënboog kind in hierdie suiderland ‘n geskenk uit ‘n hoërhand

dis kersfees
dis kersfees
mag elk een by die koningskind vrede en liefde vind

ek gee vir jou ‘n hemel vol helder sterrelig
altyd die dawidster wat rigting wys en jou tot hier by die herberg bring

ek gee vir jou die klanke
van ‘n skare engelekoor
elke mens en dier die ganse wêreld oor sal die halleluja hoor

dis kersfees
dis kersfees
vir elke reënboog kind in hierdie suiderland ‘n geskenk uit ‘n hoërhand
dis kersfees
dis kersfees
mag elk een by die koningskind vrede en liefde vind
mag elk een by die koningskind vrede en liefde vind


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...