
lirik lagu lize beekman - ek wonder
ek wonder of jy ook d~nk dis bietjie beter saam?
minder eensaam
naby ek wonder of jy ook voel hoe ‘n kamer sag raak
en plek maak
vir mooier?
ek wonder of jy ook sien dat alles swaar bietjie minder pla?
dat dit ligter raak met saamdra ek wonder of jy ook glo
dat dit en dat minder saak maak?
dat dit weg gaan?
as ons stil raak
ek wonder of jy soos ek eerder hier as daar is?
jy kan alles en nog wat iewers los of saambring
ek wonder of jy soos ek eerder hier as daar is?
hier vir my is oral en altyd waar jy is
hier vir my is enigе plek waar jy is
ek wonder of jy ook d~nk daar’s iets tе sê oor lief hê?
dis eintlik alles en al
dis kosbaar ek wonder hoe hier sou lyk es ek en jy met liefde kyk?
ligter nader sagter en mooier
ek wonder of jy soos ek eerder hier as daar is?
jy kan alles en nog wat iewers los of saambring
ek wonder of jy soos ek eerder hier as daar is?
hier vir my is oral en altyd waar jy is
hier vir my is enige plek waar jy is
ek wonder of jy soos ek eerder hier as daar is?
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu yassir, sokethugpro & neverknwn - outro
- lirik lagu bitză - lasa-ma sa-ti arat
- lirik lagu svan (shwanar) & kraffmusic - блики (glares)
- lirik lagu zachub - kir mikham
- lirik lagu jungle jack & jeanjass - champagne violet
- lirik lagu lloyd - beautiful
- lirik lagu kenny wayne shepherd & bobby rush - 40 acres (how long)
- lirik lagu sokratis malamas - ταξίδι (taxidi)
- lirik lagu yung tat - my roots are like the lines that form the map - remaster
- lirik lagu lúa (singer) - ¿qué ha sido de ti?