
lirik lagu lize beekman - ek en jy is ons
ek d~nk die klank van jou eggo in my wêreld al lankal
dis jou liefde wat langs my in my drome bicycle ry
onder deur die brug waar oor ek stap
met belofte in jou rugsak
dis hoe die klank van jou
my op koers hou
die klank van jou eggo in my wêreld al lankal
dis liefde wat jy uitpak as die reën baljaar op my sinkdak
dis in die knetter van die hout in my rooikransvuur
gesels in die stilste uur
dis hoe die klank van jou
my op koers hou
klink my die heelal is dit lankal akkoord
die liefde se magneet weet en die kompas wys noord
jy is my tuiskoms
weer en weer en meer as soms
jy is my tuiskoms
ek en jy is ons
ek en jy is ons
die klank van jou sing in my wêreld al lankal
dis jou liefde wat naby in my drome branderplank ry
dis die meeue wat roep bo die huis se dak
jy kies my elke dag
dis hoe die klank van jou
my op koers hou
klink my die heelal is dit lankal akkoord
die liefde se magneet weet en die kompas wys noord
jy is my tuiskoms
weer en weer en meer as soms
jy is my tuiskoms
ek en jy is ons
ek en jy is ons
ek en jy is ons
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu abyssell - chain friends
- lirik lagu dave mason - dear mr. fantasy (2025)
- lirik lagu mayør - hood anthem
- lirik lagu retiredteen - ходи .prod poaksa
- lirik lagu h.p. mendoza - you do this for a reason
- lirik lagu paradise - foggin'up the windows
- lirik lagu shama24k - cosa trovi in me?
- lirik lagu too hot for leather - my dearest darkest
- lirik lagu cr1stal - я хороший (i’m a good one)
- lirik lagu samat - tir 2 coups en l'air