lirik lagu leah sa - liefde is
liefde is lyrics
ek het jou lief op die lang termyn
maar jy kyk vas aan die kort termyn
hy sê hy mis die goedjies die klein klein goedjies
maar liefde is ‘n duisend klein goedjies
al stem ek saam moet ek verskil
want ek kyk anders na die hele spil
ek’s naïef en verlief vir die saamgestel
ek voel genoeg van die grootgoed
maar ook vir die klein goed
liefde, liefde is meer as liefde
liefde is al die groot goed
soos die hoop en die glo
die vertrou en die hou en die arms ophou
liefde draai dit op sy kop en voel dit
elke liewe mens verdien dit
liefde is baie meer as ‘n duisend klein goedjies
ons almal kyk vas aan daai eerste keer
maar ek en jy weet daar is soveel meer
soos die opbreek seer en dit dalk te keer
die verkeerde een met wie jy weer probeer
die nie wit of swart dis ‘n grys gebied
en dit kos jou niks dit is als verniet
dit vat die regte een dit vat die regte soen
dit vat ‘n duisend klein goedjies wat dit vir jou doen
liefde, liefde is meer as liefde
liefde is al die groot goed
soos die hoop en die glo
die vertrou en die hou en die arms ophou
liefde draai dit op sy kop en voel dit
elke liewe mens verdien dit
liefde is baie meer as ‘n duisend klein goedjies
steek jou hande uit vir liefde
skree jou longe uit vir liefde
liefde, liefde is meer as liefde
liefde is al die groot goed
soos die hoop en die glo
die vertrou en die hou en die arms ophou
liefde draai dit op sy kop en voel dit
elke liewe mens verdien dit
liefde is baie meer as ‘n duisend klein goedjies
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu abuela malinalli - memorias del pasado
- lirik lagu aeterluv - still?
- lirik lagu c.t.g - free style trap
- lirik lagu evian - стрит (straight)
- lirik lagu lalə məmmədova - çinar və mən
- lirik lagu jp cooper - signs
- lirik lagu smhrevenge - from zero: my reason to live
- lirik lagu sunny gang - death wish
- lirik lagu the slow show - who knows
- lirik lagu sapient - you aint with god against us