lirik lagu leah sa - ek noem jou myne (cross my heart)
cross my heart and hope to die
cross my heart and hope to die
ons het mekaar gekry in hierdie wêreld klein
en ons het een geword ek het in jou verdwyn
jy was die mooiste ding wat ek al ooit gesien het
ek kon nie asem haal ek kon nie woorde vind
toe jy jou hart en siel daai aand aan my verbind
en hoe jou oë wou kyk en jy wou nooit weer weg kyk
en jy sê cross my heart and hope to die
wat jy vir my sê hoef ek nie oor tе raai
ons is so gemaak vir mekaar en еk het jou belowe
ek noem jou myne
ek noem jou myne
ek wil jou lippe proe ek wil jou om my vou
ek was nog al die pad net oppad na jou
en ek wil in jou klim dat jy my nooit vergeet nie
en ons sal lewe daar, daar waar niemand loop
al is die afgrond naby sal ons aanhou hoop
dat ons mekaar sal hê tot die einde toe
en jy sê cross my heart and hope to die
wat jy vir my sê hoef ek nie oor te raai
ons is so gemaak vir mekaar en ek het jou belowe
ek noem jou myne
ek noem jou myne
ons hou (ons hou)
ons klou (ons klou)
so vas dit is wat ons doen
ons vat (ons vat)
ons voel (ons voel)
ons soen dit is wat ons doen
en jy sê cross my heart and hope to die
wat jy vir my sê hoef ek nie oor te raai
ons is so gemaak vir mekaar en ek het jou belowe
ek noem jou myne
ek noem jou myne
ek noem jou myne
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu emly starr explosion - samson
- lirik lagu tides of an ocean - esperance
- lirik lagu davy one - papa
- lirik lagu cuddy camaro - shining light
- lirik lagu brynn miche - best of me
- lirik lagu tony shhnow - last chance
- lirik lagu gaeko x sumi - 눈에 넣어도 (little treasure)
- lirik lagu paddy and the rats - hometown kid
- lirik lagu naoise roo - uh oh
- lirik lagu method man - switch sides