lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu langpad - elizma theron

Loading...

ek dwing myself nou terug na die verlede
ek glo ons het ontmoet met ‘n rede
die vriendskap wat gevolg het laat ons oormik
maar nou rol al my trane en my hart voel rou
nie lank gelede was jy by my
nou’s jy vry en ek moet agter bly
ek hoor jou stem nog in die koue wintersaande
maar jou warmte het spoorloos verdwyn
ek sien dis nog ‘n lang, lang pad
want die letsels op my hart dra jou naam
en die vrae hier in my
waarom jy?
die wind dra nog jou fluistеr
en die son stuur nog jou glimlag na my
jy bly in my lewe
jy’s deel van my hеde nou
hoe kan ‘n mens ‘n hart skeure heel maak?
as jy daagliks na ‘n vreemdeling verlang
die veld lyk heelwat anders as tevore
maar die herinnering bly dit soos vandag
ek sien dis nog ‘n lang, lang pad
want die letsels op my hart dra jou naam
en die vrae hier in my
waarom jy?
die wind dra nog jou fluister
en die son stuur nog jou glimlag na my
jy bly in my lewe
jy’s deel van my hede nou
want jy’s ver, ver van hier
jy moes huis toe gaan
jou pyn is verby
maar wag vir my
ek sien dis nog ‘n lang, lang pad
want die letsels op my hart dra jou naam
en die vrae hier in my
waarom jy?
die wind dra nog jou fluister
en die son stuur nog jou glimlag na my
jy bly in my lewe
jy’s deel van my hede nou


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...