lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu kobus! - drome te bestel

Loading...

[inleiding]
as daar drome te bestel was
wat sou jy koop?

[vers 1: theo & francois]
‘n kar, ‘n huis, ‘n girlfriend en ‘n vrou wat my bedien
‘n reuse skerm tv dat ek beter kan sien
geteelde terracotta en ‘n reënboogpapegaai
‘n aangeboude kamer dat ek binne kan draai
om te kan dans soos gene kelly en ‘n leeu te kan tem
‘n somer sonder einde dat ek elke dag kan swem
diamante, goud, silwer en ‘n perl soos ‘n koning
‘n computer wat so slim is dat ek niks meer hoef te doen

[refrein]
as daar drome te bestel was
wat sou jy koop?
‘n lewe sonder einde
sodat jou hart vir ewig klop

[vers 2: theo & francois]
‘n grasperk sonder onkruid en ‘n yskas vol kaas
‘n koper saksofoon waarmee ek lekker kan raas
‘n x~ray~bril wat jou klere kan kyk
‘n star wars~robot wat my klere kan stryk
so veel geld soos michael jackson en ‘n bed wat kan vlieg
‘n masjientjie in my oor wat piep as mense vir my lieg
rede in die wêreld, ‘n machine gun en ‘n swaard
‘n gene simmons tong en ‘n elvis~[?]
[refrein]
as daar drome te bestel was
wat sou jy koop?
‘n lewe sonder einde
sodat jou hart vir ewig klop

[tweede refrein]
as daar geld te verdien was
waar sou jy werk?
‘n dief of sluipmoordenaar
of ‘n priest in die kerk

[refrein 2x]
as daar drome te bestel was
wat sou jy koop?
‘n lewe sonder einde
sodat jou hart vir ewig klop


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...