lirik lagu karlien van jaarsveld - uitklophou
[vers 1: eden, karlien van jaarsveld]
hoe vergewe jy seer
as jy niks daaruit leer?
hoe laat gaan jy jou drome jy voel so verniel?
ek staan buite, dit reën
hoe word ‘n mens so alleen?
ek’s oorweldig gebreek, as ek net kon verstaan
[koor: albei]
sien jy die trane rol nogsteeds oor jou?
het jy ged~nk my hart sou dit kon hou?
toe jy my tref met daai ek’s moeg vir jou
uitklophou
[brug: albei]
ek sal jou nooit vuil smeer
maar my hart hou aan breek
was jy ooit lief vir my. hoe kon jy net vergeet?
[slot: albei, eden]
sien jy die trane rol nog steeds oor jou?
het jy ged~nk my hart sou dit kon hou?
toe jy my tref met daai ek’s moeg vir jou
uitklophou
(siеn jy die trane rol nog steeds oor jou?)
het jy gеd~nk my hart sou dit kon
d~nk my hart dit sou dit kon hou? (het jy geweet?)
het jy geweet ek was so lief vir jou?
(toe jy my tref met daai ek’s moeg vir jou)
uitklophou
sien jy die trane rol nogsteeds oor jou?
het jy ged~nk my hart sou dit kon hou?
toe jy my tref met daai ek’s moeg vir jou
uitklophou
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu gaming all star rap battles - captain falcon vs sweet tooth
- lirik lagu jozie haze - soul salvage // future diary
- lirik lagu егор шип (egor ship) - пикабой (pikaboy)
- lirik lagu c-dot 416 - diary
- lirik lagu lucas meraki - filho de zeus
- lirik lagu bad//dreems - new breeze
- lirik lagu b.a.johnston - tv's on babe (television zombie)
- lirik lagu matthew logan vasquez - holiday
- lirik lagu efenel, esposito & fnl zone - global
- lirik lagu より子 (yorico) - i see the light