
lirik lagu karlien van jaarsveld - bly
[vers 1]
hou jy my vas
of droom ek in ‘n ander land?
want ek kyk soms met oë vol sand
hou jy my vas?
staan ons alleen
of fluister daar ‘n stem naby?
wat sê jy’s altyd hier by my
staan ons alleen?
[voorkoor]
dit help nie ons verduidelik wie die fout begaan nie
ek weet nie wie van ons sal dit gou verstaan nie
hier by my
sal die antwoorde nie gou verskyn nie
en vrae oor jou sal nooit verdwyn nie
sal ek bitter bly en jou nooit weer bel nie?
hoe sal jy dit weet as ek jou nooit vertel nie?
[koor]
bly
jy’s my begin en einde, bly
jy vul my lеë lyne, bly
ek sal stap vir myle
jy sê jy sal kruip oor duine, bly
jy’s my bеgin en einde, bly
jy vul my leë lyne, bly
ek sal stap vir myle, jy
sê jy sal kruip oor duine, bly
jy’s my begin en einde
[voorkoor]
dit help nie ons verduidelik wie die fout begaan nie
ek weet nie wie van ons sal dit gou verstaan nie
hier by my
sal die antwoorde nie gou verskyn nie
en vrae oor jou sal nooit verdwyn nie
sal ek bitter bly en jou nooit weer bel nie
hoe sal jy dit weet as ek jou nooit vertel nie?
[slot]
bly
jy’s my begin en einde, bly
jy vul my leë lyne, bly
ek sal stap vir myle
jy sê jy sal kruip oor duine, bly
jy’s my begin en einde, bly
jy vul my leë lyne, bly
ek sal stap vir myle, jy
sê jy sal kruip oor duine, bly
jy’s my begin en einde, bly
jy vul my leë lyne, bly
ek sal stap vir myle, jy
sê jy sal kruip oor duine, bly
jy’s my begin en einde
bly
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu mqx - ascension
- lirik lagu thmflores - видел сны (had dreams)
- lirik lagu elijah woods - make believe
- lirik lagu amelia curran - watershed
- lirik lagu synthia - so low
- lirik lagu juice2oolive - 1k
- lirik lagu eugene & neophron - comme un rêve
- lirik lagu hunter farrar - i need to let go.
- lirik lagu saturn (@saturrn) - missed u u,__u
- lirik lagu booker & юг 404 (ug) - шрамы (scars)