lirik lagu karlien van jaarsveld - alles behalwe jou hart
[vers 1]
jy breek my hart
jy breek my binne
jy sny my op
jy skeur my sinne
in woorde op, wat niks meer sin maak
wens dat ek op jou kon staat maak
dit was verby voor ek jou hart kon kry
[vers 2]
jy het vergeet wat is die liefde
was ek te blind?
was ek tevrede met dit wat jy my mee gelos het
maar jy’t gesê dis wat jy oor het
dit is verby, het ek dit als gedroom?
met my oë oop
[koor]
alles behalwe jou hart
alles behalwe jou hart
ek soek meer as net woorde, al het jy belowe
alles behalwe jou hart
alles behalwe jou hart
ek soek meer as jou woord, jy sê gee alles oor
alles behalwe jou hart
[vers 3]
jy maak my seer
jy los my stukkend
jy gooi my weg
jy het my verblind met stories wat nogsteeds nie sin maak
ek kon nog nooit jou hart eers aanraak
jy het my laat staan en seerkry tot die einde
jy was nooit myne
[koor]
alles behalwe jou hart
alles behalwe jou hart
ek soek meer as net woorde, al het jy belowe
alles behalwe jou hart
alles behalwe jou hart
ek soek meer as jou woord, jy sê jy gee alles oor
alles behalwe jou hart
[brug]
ek wens ek kon soos jy, net ook van als vergeet
dat jy kan voel hoe dit voel om ook regtig te breek
daar was tog ‘n tyd, jy’t tog gelukkig gelyk
jy sou my alles gee
[slot]
alles behalwe jou hart
alles behalwe jou hart
ek soek meer as net woorde, al het jy belowe
alles behalwe jou hart
alles behalwe jou hart
ek soek meer as jou woord, jy sê jy gee alles oor
alles behalwe jou hart
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu thc label - bombastyczny debeściak
- lirik lagu the smiths - how soon is now? (live in boston)
- lirik lagu geoff bullock - smiling eyes
- lirik lagu lucati - so done
- lirik lagu unaverage gang - napalm
- lirik lagu watsky - young ruettiger (i do what i want)
- lirik lagu 321blast - nothing matters
- lirik lagu meau - altijd op je wacht
- lirik lagu jivin' gene and the jokers - breaking up is hard to do
- lirik lagu 03 greedo & mike free - drop down